JOHANNES 21:6

JOHANNES 21:6 AFR53

En Hy sê vir hulle: Gooi die net aan die regterkant van die skuit, en julle sal kry. Hulle het toe gegooi en deur die menigte van visse was hulle nie meer in staat om dit te trek nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 21:6