Johannes 21:6

Johannes 21:6 DB

“Gooi die net daar regs van die skuit uit. Daar is vis,” kom dit van Jesus se kant af. Hulle maak toe so. Die net was toe so vol vis dat hulle dit nie in die skuit kon kry nie. Dit was te swaar vir hulle.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Johannes 21:6