JOB 5:17-18

JOB 5:17-18 AFR53

KYK, gelukkig is die man wat God kasty; verwerp daarom die tugtiging van die Almagtige nie. Want Hý doen smart aan, maar verbind ook; Hy verbrysel, maar sy hande maak gesond.