JUDAS 1:24-25

JUDAS 1:24-25 AFR53

Aan Hom nou wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig, aan die alleenwyse God, ons Verlosser, kom toe heerlikheid en majesteit, krag en mag, nou en tot in alle ewigheid! Amen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JUDAS 1:24-25