KLAAGLIEDERE 3:21-24

KLAAGLIEDERE 3:21-24 AFR53

Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.

Versbeeld vir KLAAGLIEDERE 3:21-24

KLAAGLIEDERE 3:21-24 - Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop:
Get. dit is die goedertierenhede van die HERE dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie;
hulle is elke môre nuut; u trou is groot.
Die HERE is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop.