LEVÍTIKUS 26:1

LEVÍTIKUS 26:1 AFR53

JULLE mag vir julle geen afgode maak nie; en 'n gesnede beeld of 'n klippilaar mag julle vir julle nie oprig nie en 'n steen met beeldhouwerk in julle land nie opstel om julle daarby neer te buig nie; want Ek is die HERE julle God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVÍTIKUS 26:1