Levitikus 26:1

Levitikus 26:1 AFR20

“ ‘ Julle mag nie vir julle afgode maak nie; gesnede beelde en gedenkstene mag julle nie vir julle oprig en klippe met afbeeldings op mag julle nie in julle land neersit en in aanbidding voor hulle buig nie, want Ek, die HERE, is julle God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 26:1