LUKAS 16:31

LUKAS 16:31 AFR53

Maar hy sê vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 16:31