LUKAS 16:31
LUKAS 16:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar hy sê vir hom: ‘As hulle na Moses en die profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie al sou iemand uit die dood opstaan.’ ”
Deel
Lees LUKAS 16LUKAS 16:31 Bybel vir almal (ABA)
Maar Abraham het gesê: ‘As hulle nie doen wat die boeke van Moses en die profete sê nie, dan sal hulle ook nooit luister na iemand wat weer begin lewe het nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 16LUKAS 16:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy sê vir hom: As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle nie oortuig word nie, al sou iemand ook uit die dode opstaan.
Deel
Lees LUKAS 16LUKAS 16:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het egter vir hom gesê, ‘As hulle na Moses en die Profete nie luister nie, sal hulle selfs as iemand uit die dood opstaan, nie oortuig word nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 16LUKAS 16:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hom: As hulle na Moses en die profete nie luister nie, sal hulle ook nie oortuig word nie, al sou iemand uit die dode opstaan.
Deel
Lees LUKAS 16