Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

MATTHÉÜS 14:23-25

MATTHÉÜS 14:23-25 AFR53

En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 14:23-25