MATTHÉÜS 15:25-27

MATTHÉÜS 15:25-27 AFR53

Daarop kom sy en val voor Hom neer en sê: Here, help my! Maar Hy antwoord en sê: Dit is nie mooi om die brood van die kinders te neem en dit vir die hondjies te gooi nie. En sy sê: Ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 15:25-27