MARKUS 12:41-42

MARKUS 12:41-42 AFR53

EN Jesus het reg voor die skatkis gaan sit en gekyk hoe die skare geld in die skatkis gooi. En baie rykes het veel ingegooi. En daar kom een arm weduwee en gooi twee geldstukkies in, dit is 'n oortjie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 12:41-42