MARKUS 14:23-24

MARKUS 14:23-24 AFR53

Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle, en hulle het almal daaruit gedrink. En Hy sê vir hulle: Dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MARKUS 14:23-24