NEHEMÍA 10:39

NEHEMÍA 10:39 AFR53

Want in die kamers moet die kinders van Israel en die kinders van Levi die offergawe van koring, mos en olie bring, omdat die gereedskappe van die heiligdom en die diensdoende priesters en die poortwagters en die sangers daar is; want ons wou die huis van onse God nie laat verwaarloos nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NEHEMÍA 10:39