SPREUKE 10:19

SPREUKE 10:19 AFR53

By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig.