SPREUKE 12:4

SPREUKE 12:4 AFR53

'n Deugsame vrou is die kroon van haar man, maar een wat skande maak, is soos 'n verrotting in sy gebeente.