SPREUKE 12:4
SPREUKE 12:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Deugsame vrou is die kroon van haar man, maar een wat skande maak, is soos 'n verrotting in sy gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:4 Bybel vir almal (ABA)
Mense respekteer 'n man wat 'n goeie vrou het, maar wanneer 'n man skaam moet wees vir sy vrou, dan is sy soos kanker in sy liggaam.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Knap vrou gee haar man hoë aansien; een wat haar man in die skande steek, is vir hom soos vretende kanker.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Knap vrou is 'n kroon vir haar man, maar soos verrotting in sy gebeente is 'n vrou wat skande maak.
Deel
Lees SPREUKE 12SPREUKE 12:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Deugsame vrou is 'n kroon vir haar man, maar sy wat haar skaam, is soos verrotting in sy gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 12