SPREUKE 22:22-23

SPREUKE 22:22-23 AFR53

Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie. Want die HERE sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.