SPREUKE 24:3-4

SPREUKE 24:3-4 AFR53

Deur wysheid word 'n huis gebou, en deur verstand word dit bevestig; en deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare en lieflike goed.