SPREUKE 5:22

SPREUKE 5:22 AFR53

Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou.