SPREUKE 8:10-11

SPREUKE 8:10-11 AFR53

Neem my tug aan, en nie silwer nie, en kennis liewer as uitgesoekte goud. Want wysheid is beter as korale, en al die kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 8:10-11