PSALMS 103:3-5

PSALMS 103:3-5 AFR53

Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees, wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede, wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van 'n arend.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 103:3-5