PSALMS 105:1-6

PSALMS 105:1-6 AFR53

LOOF die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend. Sing, psalmsing tot sy eer, spreek van al sy wonders. Beroem julle in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur. Dink aan sy wonders wat Hy gedoen het, aan sy wondertekens en die oordele van sy mond, O nageslag van Abraham, sy kneg, o kinders van Jakob, sy uitverkorenes!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 105:1-6