PSALMS 121:1-2

PSALMS 121:1-2 AFR53

'N BEDEVAARTSLIED. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.