PSALMS 126:4-6

PSALMS 126:4-6 AFR53

O HERE, verander ons lot soos waterstrome in die Suidland. Die wat met trane saai, sal met gejubel maai. Hy loop aldeur en ween en dra die saadkoring; hy sal sekerlik kom met gejubel en sy gerwe dra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 126:4-6