PSALMS 126:4-6

PSALMS 126:4-6 AFR83

Verander tog ook nou ons lot, Here, soos U droë spruite in die Suidland in waterstrome verander. Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 126:4-6