Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

PSALMS 18:3-4

PSALMS 18:3-4 AFR53

Die Here is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting. Ek roep die Here aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.