PSALMS 31:9-10

PSALMS 31:9-10 AFR53

en my nie oorgelewer het in die hand van die vyand nie; U het my voete op vrye grond laat staan. Wees my genadig, HERE, want ek is benoud; van verdriet het my oog mat geword, my siel en my liggaam.