PSALMS 8:4-5

PSALMS 8:4-5 AFR53

As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U toeberei het — wat is die mens dat U aan hom dink, en die mensekind dat U hom besoek?