Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

RUT 3:12-13

RUT 3:12-13 AFR53

Nou dan, dit is sekerlik waar dat ek die losser is, maar daar is nog 'n losser, nader as ek. Bly vannag oor; en as hy jou môre wil los, goed, hy kan los; maar as hy nie lus het om jou te los nie, dan sal ék jou los, so waar as die Here leef! Bly lê tot môre.