SAGARÍA 13:9

SAGARÍA 13:9 AFR53

Dan sal Ek die derde deel in die vuur bring en hulle smelt soos 'n mens silwer smelt en hulle toets soos 'n mens goud toets. Hulle sal my Naam aanroep, en Ek sal hulle verhoor. Ek sê: Dit is my volk! En hulle sal sê: Die HERE, my God!

Gratis leesplanne en oordenkings oor SAGARÍA 13:9