1 Kronieke 29:10

1 Kronieke 29:10 DB

Dawid het toe die Here in die teenwoordigheid van die hele vergadering geprys: “Ek loof U, Here, God van ons voorvader Israel, vir altyd en altyd.