1 Samuel 1:27-28

1 Samuel 1:27-28 DB

Dis vir hierdie kind dat ek gebid het, en die Here het vir my gegee wat ek vir Hom gevra het. Nou gee ek hom terug aan die Here. Solank hy lewe, is hy die Here s’n.” Samuel het toe daar by die altaar op sy knieë gaan staan.