1 Samuel 17:45

1 Samuel 17:45 DB

Maar Dawid sê vir die Filistyn: “Jy kom teen my veg met ’n swaard en ’n spies en ’n kromswaard, maar ek veg teen jou in die Naam van die magtige Here, die God van die manskappe van Israel, met wie jy gespot het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 17:45