2 Korintiërs 13:5

2 Korintiërs 13:5 DB

Nou wil ek ernstig met julle praat: gaan kyk ’n slag deeglik na julle eie lewe. Glo julle nog? Is Christus regtig in julle?