2 Samuel 22:33-34

2 Samuel 22:33-34 DB

God maak my sterk; Hy maak my pad gelyk. Hy maak my so rats soos ’n ribbok sodat ek op ’n steil krans kan staan.