2 Tessalonisense 1:6-7

2 Tessalonisense 1:6-7 DB

God tree altyd reg op. Daarom sal Hy met al daardie mense afreken wat julle nou so swaar laat kry. Laat dit aan Hom oor. God sal julle swaarkry laat ophou op daardie dag wanneer die Here Jesus saam met al sy sterk engele terugkom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Tessalonisense 1:6-7