Handelinge 17:29

Handelinge 17:29 DB

‘Ons is deur God gemaak. Ons behoort aan Hom.’ “As dit dan waar is dat ons almal aan God behoort en dat ons van Hom af kom, is dit mos dom om te dink dat iemand ’n beeld van Hom kan maak. Dit is blote menslike vindingrykheid om afgodsbeelde te maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 17:29