Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Handelinge 2:39

Handelinge 2:39 DB

Hierdie groot hemelse Geskenk is bedoel vir elkeen van julle. En ook vir julle kinders. Ja, selfs vir al die ander mense wat op die oomblik nog ver van God af lewe. Binnekort sal hulle ook van Hom hoor en deur God nader geroep word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Handelinge 2:39