Amos 2:7

Amos 2:7 DB

Hulle trap dié wat hulpeloos is, nog verder in die grond in. Hulle is onregverdig met dié wat alreeds swaarkry. Hulle bring my groot Naam in die skande. Pa en seun slaap by dieselfde meisie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 2:7