Deuteronomium 7:9

Deuteronomium 7:9 DB

“Onthou altyd dat die Here jóú God is. Hy is getrou. Wie Hom liefhet, sal altyd die Here se verbondsliefde ervaar. Hy sal tot in die verste geslag vir mense bly omgee wat aan Hom getrou is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 7:9