Deuteronomium 8:7-9

Deuteronomium 8:7-9 DB

“Die Here jou God gaan jou in die goeie land inbring, ’n land van baie water, fonteine en riviere wat oral ontspring; ’n land van koring en gars, van wingerde, vyebome en granate; ’n land van olyfbome en baie heuning; ’n land waar daar nooit ’n skaarste aan brood sal wees nie en waarin jy niks sal kortkom nie; ’n land waar die klippe yster is en ’n mens koper sommer uit die berg kap