Eksodus 20:17

Eksodus 20:17 DB

“Moenie afgunstig raak op iemand anders se besittings nie. Jy moenie wens dat sy vrou of sy werkers, sy bees of sy donkie, eerder aan jou behoort het nie. Jy moenie jaloers wees op die dinge wat iemand anders het en dink dat jy dit eerder moes besit het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 20:17