Eksodus 24:16-17

Eksodus 24:16-17 DB

Die Here was in al sy grootheid op die Sinaiberg. Vir die Israeliete onder die berg het dit gelyk na ’n vuur wat op die top van die berg brand terwyl die Here daar was. Die donker wolk het ses dae lank oor die berg bly hang. Op die sewende dag het die Here uit die wolk gepraat. Hy het Moses nader geroep.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:16-17