Eksodus 35:30-31

Eksodus 35:30-31 DB

Daarna het Moses vir die Israeliete gesê: “Die Here het Besaleël as leier gekies om die tent te maak. Hy is Uri se seun. Sy oupa is Gur. Hulle is uit Juda se familie. God se Gees gee aan hom die verstand en die insig, die kennis en die vaardigheid