Esegiël 11:19

Esegiël 11:19 DB

Daardie dag sal Ek hulle harte skoon was en nuut maak. Hulle sal anders dink en anders lyk. Ek sal hulle hart wat nou van klip en yster gemaak is, wegvat en vir hulle ’n hart gee wat van vleis gemaak is sodat hulle My reg kan dien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 11:19