Genesis 22:15-18

Genesis 22:15-18 DB

Die Here het weer deur sy Engel uit die hemel gepraat en gesê: “Vandag was jy bereid om hierdie lieflingskind van jou te offer; daarom beloof Ek jou dat Ek jou sal seën. Jou kinders sal so baie wees soos die sterre in die hemel en die sand van die see. Jou kinders sal ook nog eendag hulle vyande se sterk stede oorneem. In al die nasies sal mense nog oor jou praat. Dit sal met hulle goed gaan omdat hulle jou ken en deel van jou nageslag is. Al hierdie dinge sal gebeur omdat jy vandag weer gewys het dat jy My liefhet.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 22:15-18