Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Hebreërs 12:12-13

Hebreërs 12:12-13 DB

Julle moet nie soos ’n klomp geestelike swakkelinge leef nie. Wees entoesiasties oor wat julle as Christene doen. Loop julle lewenspad met soveel oortuiging dat die mense wat agter julle aankom en maar ’n bietjie sukkel, hulle gesukkel sal afgooi en met net soveel oortuiging as julle hulle lewenspad verder sal loop.

Video vir Hebreërs 12:12-13