Jesaja 44:8

Jesaja 44:8 DB

Moenie skrik nie. Hou op om bang te wees. Ek het mos lankal al vir julle gesê wat gaan gebeur. Julle is my getuies: daar is net eenvoudig geen ander god behalwe Ek nie. Ek weet van niemand anders op wie julle kan vertrou nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 44:8