Jesaja 62:5

Jesaja 62:5 DB

Die mense wat in jou woon, sal vir jou sorg. Dit sal wees soos ’n jongman wat met ’n meisie trou. Soos die bruidegom bly is oor sy bruid, so sal jou God oor jou bly wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 62:5